Hoërskool Pretoria-Noord
This listing was built from public information and nobody manages it yet. Claim it to correct the details, reply to reviews and see who is looking.
Listed from public sources: Yep! (mall.yep.co.za), found 8 November 2026. Is this your business? Claim it, correct it, or ask us to remove it.
About
Hoërskool Pretoria-Noord is 'n enkelmedium skool geleë aan die voet van die Magaliesberg in die noorde van Pretoria. Dit is hier waar Mnr. C.J.C. Driescher aan die stuur staan van 'n goed geöliede skip met 'n uiters bekwame personeelgroep en meer as 1000 leerders. Die skool het in 1943 sy deure geopen en het sederdien duisende leerders gehelp vorm en ontwikkel om as suksesvolle jong volwassenes die grootmenswêreld te betree. PNHS fokus op vier hoofpilare, akademie, sport, kultuur en leierskap en streef daarna om ons vyf waardes elke dag uit te leef: lojaliteit, integriteit, verantwoordelikheid, eerlikheid en respek.
Business details
- Physical address
- Cnr of Berg Ave and Eeufees St, Pretoria North, Pretoria, 0182
Reviews
none yetSign in to write a review.
Questions about Hoërskool Pretoria-Noord
What does Hoërskool Pretoria-Noord do?
Hoërskool Pretoria-Noord is 'n enkelmedium skool geleë aan die voet van die Magaliesberg in die noorde van Pretoria. Dit is hier waar Mnr. C.J.C. Driescher aan die stuur staan van 'n goed geöliede skip met 'n uiters bekwame personeelgroep en meer as 1000 leerders. Die skool het in 1943 sy deure geopen en het…
Where is Hoërskool Pretoria-Noord?
Hoërskool Pretoria-Noord is in Pretoria, Gauteng, South Africa — Cnr of Berg Ave and Eeufees St.
How do I contact Hoërskool Pretoria-Noord?
By phone or email — the details are on its Business.co.za profile.
Is Hoërskool Pretoria-Noord verified?
Verification level: Listed — on Business.co.za, from public sources or the business itself. See its checks page on Business.co.za for exactly what was confirmed.