This story was written and published by Moneyweb. Business.co.za shows its headline and teaser from the publisher’s RSS feed and links to the original.
Jaco Beukes, uitvoerende hoof van SAIL, ’n sportbemarkings- en borgskapmaatskappy, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die sportbemarkingsbedryf en hoe hy sy vrye tyd bestee.
John Biccard, portefeuljebestuurder by Ninety One, bespreek die finansiële markte se reaksie op die Demokratiese Party se oorwinning in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor moontlike koalisies na gister se verkiesing, die plaaslike beurs se beweging, aandele se reaksie op die Demokrate se wen in Amerika, en deel haar mening oor Sasol se aandeelprys.
Gary Booysen of Rand Swiss unpacks a strong trading day on the JSE, contrasting it with weaker US markets. He reflects on the recovery in commodity prices and volatility in the oil market, as well as geopolitical tensions in the Gulf. He also considers whether the Santa rally is still on the cards…