Demokrate laat die JSE bokspring
Read the full story on MoneywebMia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor moontlike koalisies na gister se verkiesing, die plaaslike beurs se beweging, aandele se reaksie op die Demokrate se wen in Amerika, en deel haar mening oor Sasol se aandeelprys.
This story was written and published by Moneyweb. Business.co.za shows its headline and teaser from the publisher’s RSS feed and links to the original.